OOM Ratel

Goeiedag my mede-aardbewoners. Julle ken my dalk nie. Noem my sommer OOM RATEL. Ek is maar een van julle wat hier in hierdie Piesangrepubliek van ons bly. Ek is dalk die man op straat (met die masker aan) of die plaaslike predikant wat op YouTube oor die onheil preek. Ek sit nou by die Watergat,Continue reading “OOM Ratel”

Brief vir diegene wat nie daar was nie

Goeiedag alle lesers Hoe gaan dit met julle? Laas toe ons gepraat was dit aan die begin van die #Lockdown. Nou trek ons al by Week 11. Of eerder, Level 3. Ons gaan moet sien wanneer ‘Level 2’ sy opwagting gaan maak. Elke dag gaan stilletjies verby. Daar is darem meer verbeterings as aan dieContinue reading “Brief vir diegene wat nie daar was nie”

Spelers van SA keer wel terug…

Hello mense Vandag gaan ek bietjie oor die rugby praat. Ons almal weet ons verloor so baie spelers aan oorsese klubs. Die geld wat oorsee verdien word is net ʼn te sterk lokaas vir baie spelers. ʼn Professionele rugby-loopbaan hou nie lank nie. Terwyl dit pap reën moet spelers dit skep. Spelers moet geld gaanContinue reading “Spelers van SA keer wel terug…”

‘Dit was bietjie Grieks vir my’

Ja ja ja Howzit mense! Hoe gaan dinge? Het julle lekker naweek gehad? Het enigeen van julle een van Ed Sheeran se konserte gaan kyk? Plaas die man bietjie Durbs toe kom dan was ek ook daar. Dit was ʼn goeie naweek vir ons sport. Bafana Bafana het gekwalifiseer vir die Afrika Nasies-beker en dieContinue reading “‘Dit was bietjie Grieks vir my’”

Het jy geweet?

Ons Afrikaners is darem oral versprei deesdae. Dubai, Kanada, Nieu-Seeland, die Verenigde Konigkryk. Hulle sê in Londen kan jy nie iemand opstraat in Afrikaans slegsê nie, want iemand anders sal verstaan. Nou die dag sien ek daar speel ʼn Labuschagne toetskrieket vir Australië. En ʼn bielie van ʼn flank Hanco Germishuys speel rugby vir dieContinue reading “Het jy geweet?”

Design a site like this with WordPress.com
Get started