CJ-hulle is nie die enigstes wat vir ander lande wei

Al wat ʼn Suid-Afrikaanse rugbyondersteuner is betreur die saak dat jong, talentvolle rugbyspelers hul tasse pak en hul heil oorsee gaan soek. Daar is heelwat van hulle in sterk rugbylande soos Frankryk, Engeland en Japan waar die betaling uiters lonend is. Dan is daar ʼn klomp spelers in die VSA se Major League Rugby enContinue reading “CJ-hulle is nie die enigstes wat vir ander lande wei”

Berig uit Isolasie

Hello my liewe lesers Hoe gaan dit met julle? Ek het lanklaas vir julle geskryf. Ek hoop julle kan dit in julle harte om my te vergewe. Interessante tye waarin ons deesdae lewe of hoe? Hierdie COVID-19 (koronavirus) het dinge nou behoorlik vir ons inwoners hier-op aarde kom deurmekaar krap. Hierdie dodelike siekte wat eersteContinue reading “Berig uit Isolasie”

Mountains, wine and Easter eggs

Good day Nambithi I hope you are well and that you had a lekker long weekend? If you had unwanted visitors (in-laws of course), I hope they behaved themselves and for everyone with a sweet tooth I hope that the Easter bunny popped in. A lot of things happened this past week The Notre DameContinue reading “Mountains, wine and Easter eggs”

TOP TIEN SITKOMS

Hou jy van sitkoms? Ek ook. Mense vra my altyd wat is my gunsteling sitkoms. Vir die van julle wat nie weet wat ʼn sitkom is nie hier is ʼn paar punte om te verduidelik: ʼn Humorististiese storie vertelling op TV Dit is gemiddeld twintig minute lank elke episode het meestal dieselfde karakters sitcom isContinue reading “TOP TIEN SITKOMS”

Om te begin lees…

Lees jy? Mense lees al hoe minder deesdae. Ons is almal vasgenael aan ons fone Ons kan net ʼn aantal woorde per minuut lees Ons Konsentrasie is laag Ons is haastig om klaar te kry Ons Taalvaardighede verswak Daarvoor is dit ouers se verantwoordlikheid dat hul kinders so veel as moontlik lees. In Afrikaans enContinue reading “Om te begin lees…”

Design a site like this with WordPress.com
Get started